# of occurrences |
# of sentences |
Sample sentence |
0 |
2915 |
Aan die buitekant kon hulle 'n halfduim roes afslaan. |
1 |
5491 |
” 12 Junie 2005 “Nuwe stemme 3” en “Groot verseboek”. |
2 |
5929 |
Aan-af beheer is die eenvoudigste geslote-lus beheerstelsel. |
3 |
5216 |
$31,4 miljard daarvan het na die Verenigde Koninkryk en die Statebond gegaan. |
4 |
3803 |
¹Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword. |
5 |
2648 |
Aan die ander kant het die Romanof-familievereniging die meeste van die oorlewende afstammelinge van die dinastie as lede, en die steun van baie monargistiese organisasies. |
6 |
1713 |
Aan die begin van Desember, net voor die reënseisoen aanbreek, migreer hulle na die oop grasvelde om betyds vir die reëns daar aan te kom, en gedurende die reënseisoen trek hulle blindelings agter reënwolke en donderstorms aan. |
7 |
997 |
Aan die einde van The Brady Bunch in 1974 het Reed verhoogwerk gedoen en gereeld sy verskyning as gas gemaak op ander televisieprogramme en televisierolprente, o.m. Pray for the Wildcats in 1974. |
8 |
569 |
Aangesien hierdie oorlog in die destydse amptelike Poolse historiografie geïgnoreer is, was Davies genoodsaak om die titel van sy afhandeling na Die Britse buitelandse beleid teenoor Pole, 1919-20 te wysig. |
9 |
367 |
Aan boord is tien regimente, vroue, kinders en agt trommels goud, wat as soldy vir die soldate bedoel is. Op 26 Februarie 1852 strand die skip by Danger Point, maar daar word tot vandag nog gewonder oor wat van die goud geword het. |
10 |
188 |
Aan die begin word daar in 'n paragraaf opgesom hoe verwonderd Bagheera is oor Mowgli se oë, wat, ongeag hoe hy geveg het, nooit soos sy eie geblits het nie. |
11 |
85 |
Adolessente seuns behaal in vergelyking met dogters gemiddeld 'n hoër telling op drie humorskale (humorskepping en -uitvoering, humorgebruik as hanteringsmeganisme, en sosiale gebruike van humor) behaal. |
12 |
40 |
Agterdogtige jaloesie kom voor wanneer ʼn persoon glo dat sy verhoudingsmaat besig mag wees om die tipe aandag wat vormgewend is in hul verhouding aan ʼn mededinger oor te dra. Die kenmerkende belewenis by hierdie vorm van jaloesie is angs en onsekerheid. |
13 |
21 |
Besighede gebruik gelukbringer kostuums om mense in te bring na hul besigheid óf deur die plasing van hul gelukbringer in die straat by hul besigheid of hul stuur hul gelukbringer uit na sport geleenthede, feeste, nasionale feeste, feeste en parades. |
14 |
12 |
Aangesien die produksiekoste hoog is, moet daar oor die algemeen 150 tot 300 vliegtuie gebou en verkoop word voordat die produksiekoste enigsins geregverdig is. Die vliegtuigbou was in die laaste aantal jare onderhewig aan sterk kostestygings. |
15 |
3 |
Dié regverdige behandeling in die Volksraad wat haar genoeg praatkans gegun het, het meer as genoeg vir die Engelse pers gegee om oor te berig en blootstelling vir die PP ver buite verband tot sy getalsterkte in die parlement. |
16 |
2 |
As 'n mikrofoon egter so saamgestel word dat dit 50 % drukgevoelig en 50 % drukverskilgevoelig is, is die rigtingsdiagram niervormig, en die mikrofoon is gevoelig vir geluide uit 'n gebied van voor en weerskante, maar nie vir geluide van agter nie. |
18 |
1 |
Daar is ook spesialisgebiede soos kardiale verpleging, ortopediese verpleging, paliatiewe (verligtende) sorg, perioperatiewe verpleging, verloskundige verpleging, onkologiese verpleging, verpleeginformatika, televerpleging. |